Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die organisasie fokus onder andere op sopkombuis- en voedselondersteuning, jeugontwikkeling, volwasse-matriek-ondersteuningsprogramme en baie meer.
Die Saldanha-wetenskapsentrum, Lethemba Care Projects en die Weskus-fossielpark het onlangs kragte saamgesnoer in ‘n belangrike inisiatief wat daarop gemik is om van die mees kwesbare jongmense in die omliggende gemeenskappe…
Die ArcelorMittal-stigting in Saldanha se wetenskapsentrum, in vennootskap met Lethemba Care Projects, het onlangs die graduering van sy volwasse basiese rekenaargeletterdheidsklas gevier. Die weeklikse program het deelnemers met baie min…