Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die gesprek het gefokus op die vind van oplossings vir langdurige uitdagings, soos toegang tot visseryhulpbronne, deelname aan markte en medebestuur.
Kleinskaalse visserykoöperasies het op Dinsdag 5 Mei met Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE) vergader om uitdagings in die sektor te bespreek. Aucamp het die regering…
Die departement van bosbou visserye en die omgewing (DFFE) het ‘n besluit geneem om die aantal kleinskaalse vissersvaartuie wat toegelaat word om see toe te gaan, van meer as 547…
‘n Omgewingsregorganisasie het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om stelselmatige ongelykheid waarmee kleinskaalse vissersgemeenskappe gekonfronteer word dringend te hanteer.
Keelvol kleinskaalse vissers het die afgelope Maandag (14 Julie) die ingang na die Sandy Point-hawe in St. Helenabaai tydelik versper. Dié optrede in die Agterbaai was deel van ‘n uitgebreide landwye betoging…