Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
VELDDRIF – Met net nóg ‘n hofuitsteldatum is die familie van wyle John-Ray Pieters (26) steeds nie ‘n stap nader aan geregtigheid nie. Een verdagte, William Owies (50), het Woensdag…
Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en…