Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die verdagte in die moord op Gerswin Rabie (17) het verlede Vrydag (10 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Rabie is ses maaande gelede – op Sondag 20 April vanjaar – met…
Die dood van die 16-jarige Emile Sila het die gemeenskap van Diazville en Middelpos geruk. Die verdagte in die moordsaak, Sakhiwo Mpayipeli (23), het Maandag (20 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof…
Geweld in Saldanha veral Diazville het gemeenskapsleiers en skole in die area genoop om aksie te neem.Beide Diazville Primêr en Hoërskool Diazville het briewe aan ouers gestuur om hulle aan…
Die Saldanha Tigers-rugbyklub maak gereed om môre (Saterdag 11 Oktober) kragte te meet teen die Evergreens-rugbyklub op hul tuisveld op Wellington in die Super 16-reeks. Die span wat gaan meeding…
Diazville Primary appreciates St Michael’s donation of beanies, jackets.
Two innocent men released from prison, while justice served for murdered coach Rico Byl.
Wesley Snyders is sentenced to 25 years for the murder of netball coach Elrico Byl.