Henry Bardner (links), ‘n leerder aan die Laerskool Saldanha, is in die top-10 in die Weskusspan vir 0.11-seuns vir skaak aangewys. Hy gaan die Weskus in Mei by die Wes-Kaapse ronde verteenwoordig. By hom is Melvin Edwards (waarnemende skoolhoof).

Henry skuif tot in Weskus-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 19 March 2026
    Weslander E-Edition – 19 March 2026

Gift this article