Skole in die Weskus het vandag (Maandag 11 Maart) in solidariteit gestaan saam met Diazville Primêr om hoop lewendig te hou vir die vermiste Joshlin Smith, ’n graad 1-leerder aan dié skool, deur groen aan te trek.
Die kleur groen simboliseer lewe en daarmee saam glo die skool dat Joshlin nog lewe, en bid vir haar veilige terugkeer. Joshlin word sedert 19 Februarie vermis. Vier mense is intussen in verband met haar verdwyning aangekeer en word van mensehandel en ontvoering aangekla.
Diazville Primêr se personeel.Foto:
Weston Hoërskool se personeellede wys ook hul ondersteuning.Foto:
Die personeel van Hoërskool Vredenburg.Foto:
Saldanha Laerskool. Foto:
Panorama Primêre Skool.Foto:
Hoërskool Diazville wys ook hulle ondersteuning.Foto:
Weskus Skool in Saldanha.Foto:
Leerkragte van Steenberg’s Cove Primêr.Foto:
Die personeel van Jurie Hayes Primêr in groen getooi.Foto:
Langebaan Primêr se personeel se harte gaan ook uit na Diazville Primêr.Foto:
Hoërskool Hopefield se personeel was ook ’n see van groen.Foto:
Langebaanweg Primêre Skool.Foto:
St. Augustine’s Primêre Skool.Foto:
Noordhoek Primêre Skool.Foto:
EJ. Malgarte Primêre Skool in groen.Foto:
Eden Primêre Skool bid ook vir Joshlin se veilige terugkeer.Foto:
Karitas Spesiale Skool het ook hul stem bygevoeg.Foto:
St. Helenabaai Primêre Skool dra ook vir Joshlin op.Foto:
Laerskool Vredenburg wys ook hulle ondersteuning vir Diazville Primêr en die klein Joshlin Smith.Foto:
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement se Weskus-kring personeel staan ook in solidariteit.Foto: