Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Matrieks met A-gemiddeldes
Hoërskool Dirkie Uys se matrikulante vir 2017 met A-gemiddeldes is soos volg: Tamlyn Februarie, Marike Bester, Marieke Reitz, Anelche Truter, Maulisha Markus, Michaela Mouton, Louise van der Westhuizen, Terblanche Rust en Tyler Paulsen.
-
Skitterende sportsterre gesoek
As jy ’n talentvolle jong skoolgaande sportster is, kan die jaar 2018 vir jou ’n baie opwindende jaar word.
-
Elim-kleuterskool nou naby hoërskool
Ouers en voornemende ouers van Elim-kleuterskool, voorheen geleë by die AGS-kerk in Louwville, moet kennis neem dat hierdie vroeë kinderontwikkelingsentrum in Vredenburg na die Church of Christ naby Hoërskool Louwville verhuis het. Inskrywings open o
-
Van houtklas tot spoggebou
Net buite Vredenburg, op Kleinplasie, verrys ’n pragtige nuwe gebou wat aanstaande jaar die tuiste van die Pikanini Bewaarskool gaan word.
-
Skoolhoof kry erkenning ná 40 jaar
“Juffrou” Virginia Vraagom (57) werk al vir vier dekades by Steenberg’s Cove Primêr in St. Helenabaai en is sedert 2010 die skoolhoof.
-
Jong sportsterre vereer
Die Weskus se topatlete is Donderdag vir alles van atletiek tot tennis by die Saldanhabaai-sportbanket vir laerskole vereer.
-
Passing on the baton after 14 years
After 14 years at West Coast College (WCC), CEO Osma Jooste-Mokgethi is retiring at the end of December.
-
HS Weston kry nuwe sentrum
“ ’n Goeie wetenskaponderwyser in ’n gunstige omgewing is ’n stap in die regte rigting.”.
-
Weskuskleuters gaan leer met Lego-hulpmiddels
Veertig onderwysers in vroeëkinderontwikkeling het onlangs ’n sessie oor ’n merkwaardige nuwe leerhulpmiddel, die Lego Six Bricks, by die Protea Hotel in Saldanha bygewoon.
-
Growing support for soccer in Langebaan
The second 7-a-side soccer tournament was recently hosted at Club Mykonos Langebaan with fast feet and fan fair.






