Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Topolino skenk skoolklere aan plaasskool
Leerders van Topolino Privaatskool op Langebaan het onlangs hul klere wat te klein geraak het aan die behoeftige leerders van ’n plaasskool geskenk.
-
SA’s: Weskus bring vier medaljes huis toe
Die Weskus is besig om ’n talentfabriek vir atletieksterre te word.
-
Opleiding maak positiewe verskil
Valued Citizens Initiative leer onderwysers om hulself na waarde te skat sodat hulle die leerders ook met waarde, empatie en respek kan hanteer.
-
Weskusskole wys hul staal by atletiek
Plaaslike laer- en hoërskole het ’n suksesvolle atletieknaweek agter die rug.










