• Atlete wys hul staal by byeenkoms vir hoërskole

    Atlete wys hul staal by byeenkoms vir hoërskole

    Op Vrydag 3 Februarie het verskeie plaaslike skole op die Vredenburgsportterrein bymekaargekom om hul atletiektalent in die derde Weskusatletiekbyeenkoms vir hoërskole te bewys. Die byeenkoms is deur Hoërskool Weston gereël en geborg deur Saldanhabaa

    1 min read
  • Weskus Skool stel rekords op

    Weskus Skool stel rekords op

    Daar is hoog gespring en vinng gehardloop terwyl vele Weskus-skole die afgelope naweek hul kleure-atletiekbyeenkomste gehou het.

    1 min read
  • New bus for HP Williams

    New bus for HP Williams

    The pupils of HP Williams Primary School in St Helena Bay are off to a flying start in 2017.

    2 min read
  • Leerders kry ATKV-pryse

    Leerders kry ATKV-pryse

    Opstelskrywers en kultuurwenners het hul pryse, medaljes, sertifikate en trofees by die ATKV Saldanhabaai se Erfenis-oorhandigingsaand gekry.

    1 min read
  • Pret met wiskunde

    Pret met wiskunde

    Talle Weskus-onderwysers het onlangs geleer om wiskunde pret te maak vir hul leerders danksy kreatiewe en innoverende lesse.

    2 min read
  • Werk aan Hoërskool Louwville vorder fluks

    Werk aan Hoërskool Louwville vorder fluks

    Januarie volgende jaar gaan 1 380 leerders hul tasse kan neersit in Hoërskool Louwville se nuutgeboude klaskamers.

    1 min read
  • Eisteddfod foto’s op Facebook

    Eisteddfod foto’s op Facebook

    Weslander plaas met graagte die foto’s van vanjaar se deelnemers en trofeewenners aan die Wes-Boland Eisteddfod op ons Facebook-blad.

    1 min read
  • Weskuskinders maak skoonskip by eisteddfod

    Weskuskinders maak skoonskip by eisteddfod

    Die drie jaar oue Longacres-privaatskool by Langebaan is verheug oor die skild wat hulle ontvang het as klein skool met die meeste toekennings by vanjaar se Wes-Boland-eisteddfod.

    2 min read
  • Ekspo nou groter én beter

    Ekspo nou groter én beter

    Vanjaar se Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes het nie net meer projekte opgelewer nie, maar ook van ’n hoër standaard.

    2 min read
  • kykNET-program: Liané ’n uitblinker

    kykNET-program: Liané ’n uitblinker

    Liané Holloway, ’n leerder van Longacres Privaatskool op Langebaan, het ’n algehele vyfde plek in kykNET Uitblinkers se sangkompetisie behaal.

    1 min read

Gift this article