Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Junior stadsraad samel handboeke vir leerders in
Lede van die junior stadsraad het onlangs handboeke aan Hoërskool Louwville oorhandig.
-
Leerders se badwater versorg skool se groentetuin
Ameré Myburgh, ’n graad 2-leerder van Hoërskool Porterville, laat gewis nie toe dat die droogte in die Wes-Kaap haar geesdrif blus nie.
-
Hoërskool Porterville se swemmers swem medaljes los
e swemmers. Baie voorspoed op julle swemloopbaan vorentoe!!!.
-
Work on teacher-parent relationships
Each year, parents entrust their children into the hands of their teachers for the greater part of each school day. Children will begin to develop relationships with their teachers from the first day and these relationships will grow as the…
-
Laerskole sê mekaar die stryd aan
Laerskoolatlete van Vredenburg, Paternoster en Green Village het sake Vrydag 26 Januarie uitgespook om plekke te kry by die Vredenburg-sonebyeenkoms by die Vredenburg-sportterrein.
-
Middelpos now a fully fledged primary school
Last week Middelpos Primary School in Saldanha reached another significant milestone in its short but flourishing history, when it opened its doors to Grade 4 to 7 learners for the first time.
-
Matrieks kry 2de kans om uitslae te verbeter
Matrikulante van 2016 en 2017 wat nie aan die toelatingsvereistes vir hoër onderwys voldoen nie, maar wat gr. 12 geslaag het, kan steeds aansoek doen vir toelating tot die jaar lange SciMathUS-kursus (wetenskap en wiskunde aan die Universiteit Stelle
-
-
Weskus bring hulde aan beste matrieks
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WKDM) het die graad 12-leerders van 2017 wat die beste in die streek presteer het, verlede week by ’n spesiale toekenningsgeleentheid vereer.
-
Weskus-hoërskole weer van beste in die land
Vier hoërskole van die Weskus is deur die departement van basiese onderwys as van die land se bes presterende hoërskole aangewys.







