Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Elim-kleuterskool nou naby hoërskool
Ouers en voornemende ouers van Elim-kleuterskool, voorheen geleë by die AGS-kerk in Louwville, moet kennis neem dat hierdie vroeë kinderontwikkelingsentrum in Vredenburg na die Church of Christ naby Hoërskool Louwville verhuis het. Inskrywings open o
-
Van houtklas tot spoggebou
Net buite Vredenburg, op Kleinplasie, verrys ’n pragtige nuwe gebou wat aanstaande jaar die tuiste van die Pikanini Bewaarskool gaan word.
-
Skoolhoof kry erkenning ná 40 jaar
“Juffrou” Virginia Vraagom (57) werk al vir vier dekades by Steenberg’s Cove Primêr in St. Helenabaai en is sedert 2010 die skoolhoof.
-
Jong sportsterre vereer
Die Weskus se topatlete is Donderdag vir alles van atletiek tot tennis by die Saldanhabaai-sportbanket vir laerskole vereer.
-
Passing on the baton after 14 years
After 14 years at West Coast College (WCC), CEO Osma Jooste-Mokgethi is retiring at the end of December.
-
HS Weston kry nuwe sentrum
“ ’n Goeie wetenskaponderwyser in ’n gunstige omgewing is ’n stap in die regte rigting.”.
-
Weskuskleuters gaan leer met Lego-hulpmiddels
Veertig onderwysers in vroeëkinderontwikkeling het onlangs ’n sessie oor ’n merkwaardige nuwe leerhulpmiddel, die Lego Six Bricks, by die Protea Hotel in Saldanha bygewoon.
-
Growing support for soccer in Langebaan
The second 7-a-side soccer tournament was recently hosted at Club Mykonos Langebaan with fast feet and fan fair.
-
Jong ruiter kry WP-kleure
Die nasionale skoleperdry-kampioenskap wink vir ’n Vredenburgse tiener wat maar vanjaar begin het om kompeterend te ry.
-
’n Naweek van interskole-aksie
Harde spel, ’n paar harde stampe en goeie gees is die naweek ervaar onder Weskussers wat hul skole se interskole bygewoon het.








