Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Langebaanweg-leerders ontmoet langnek
Die graad 2-leerders van Laerskool Langebaanweg het onlangs na die Paarl gereis om meer oor wilde diere te leer en ’n paar slange, paddas en ’n kameelperd te ontmoet.
-
Eerste interskole dalk ’n nuwe tradisie
Vanjaar is geskiedenis in Langebaan gemaak met die heel eerste amptelike interskolebyeenkoms wat tussen twee laerskole van die dorp gehou is.
-
Só kan ouers ‘help eksamen skryf’
Met die eksamen wat om die draai is, sal dit ook die eerste keer wees dat die kinders van duisende ouers in die provinsie dié groot gebeurtenis aandurf. Step Up Education Centres deel wenke oor hoe ouers koelkop kan bly.
-
Modderige Funduro ten bate van skoolkoshuise
Sowat 200 motorfietse en vierwielmotorfietse het weer Hoërskool Hopefield se Funduro aangedurf.
-
Hoërskool Piketberg vier sy luisterryke geskiedenis
Hoërskool Piketberg het middel Mei sy 173ste bestaansjaar gedenk.
-
-
-
‘Skerms strem kinderontwikkeling’
Kinders wat te veel skermtyd kry – of dit nou voor die TV, tablet of slimfoon is – trek swaarder op skool as kinders wat minder tyd voor ’n skerm deurbring, wys navorsing.
-
Eskom-ekspo inspireer jong wetenskaplikes
Eskom-ekspo vir jong wetenskaplikes het die visie om jong wetenskaplikes en navorsers te inspireer.
-
Leerders leer meer oor San se tradisies
Topolino Privaatskool Langebaan se graad 5-leerders het Vrydag 4 Mei ’n uitstappie na die !Khwa ttu-erfenissentrum meegemaak.







