Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Hoërskool Louwville ontvang argitektuur-toekenning
Die Hoërskool Louwville, een van die Weskus se jongste hoërskole, het onlangs ’n argitektuur-toekenning vir sy indrukwekkende skoolgebou van R50 miljoen ontvang.
-
Loopbaan in die polisiediens – wat jy as jongmens moet weet
Met die matriekeksamen wat nou baie vinnig nader kruip, sit talle leerders wat vanjaar hul skoolloopbaan voltooi, nou met baie vrae oor waarheen die toekoms hulle gaan lei.
-
Onderrig in huistaal gee die voorsprong
Moedertaalonderrig is nie net die beste vir jou kind nie; ware vaardigheid in ’n tweede of meer tale is heelwat moeiliker indien hy nie eers in sy huistaal leer lees het nie.
-
Tiere ryg wenne by interskole in
Die Hoërskool Dirkie Uys se Tiere het Saterdag hul uitstekende talent by die interskole-kragmeting teen die Hoërskool Jan van Riebeeck gewys.
-
Leerders van Weskus kuier in Aurora
Weskus Skool in Saldanha se o.15-rugby- en netbalspelers het onlangs vir ’n naweek in Aurora gekuier.
-
Topolino learner receives prestigious scholarship
Ryan du Rand, a Grade 7 learner of Topolino Private school in Langebaan, received a five-year scholarship to attend Rondebosch Boys’ High.
-
Hoe eet Engelse leerders Afrikaans-olifant?
Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans as eerste addisionele taal (EAT) moet baasraak.
-
7 musiekstudente haal Unisa se ererol
Studente van die West Coast Music Academy (WCMA) het onlangs uitstekend in die Unisa-musiekteorie-eksamen gevaar.
-
Leerders vind meer uit oor mediese loopbane
Die Universiteit van Kaapstad het verlede week ’n opedag by Vredenburg se provinsiale hospitaal gehou.
-
Career expo inspires
Approximately 500 learners and unemployed young people from various towns within the Bergrivier municipal area attended the annual Leaders of Tomorrow Youth Development Expo (LoTYDE) open day in Porterville on Friday 20 July.







