Maak gereed vir drie dae se musiek en samesyn met die Koningin van Rock, Karen Zoid. Haar vertonings is beroemd vir hul stories en staaltjies, saam met al jou gunsteling-liedjies. Die vertoning op Vrydag 8 Augustus begin om 19:00, op Saterdag 9 Augustus om 17:00 en op Sondag 10 Augustus om 12:00. Kaartjies kos tussen R230 and R414. Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek.

Rock met Karen Zoid by Koelkamers

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article