Maak gereed vir drie dae van musiek en samesyn saam met die Koningin van Rock, Karen Zoid.

Haar vertonings is beroemd vir stories en staaltjies saam met al jou gunstelingliedjies.

Op Vrydag 8 Augustus begin die vertoning om 19:00, Saterdag 9 Augustus om 17:00 en Sondag 10 Augustus om 12:00. Kaartjies kos tussen R230 and R414.

Om te bespreek, besoek www.diekoelkamers.com.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article