Maak gereed vir drie dae se musiek en samesyn met die Koningin van Rock, Karen Zoid.

Haar vertonings is beroemd vir stories en staaltjies saam met al jou gunsteling-liedjies.

Op Vrydag 8 Augustus begin die vertoning om 19:00, Saterdag 9 Augustus om 17:00 en Sondag 10 Augustus om 12:00.

Kaartjies kos tussen R230 and R414.

Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article