Hirion Williams (58) is die afgelope Sondagoggend (28 September) in Saldanha met dwelms met ‘n straatwaarde van altesaam R30 900 aangekeer.

Hy het Maandag in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van onwettige handel in dwelms verskyn.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article