Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
LESERSBRIEF | Dank vir Vredenburg- Provinsiale Hospitaal se diens
Ek word in Oktober vanjaar 73 jaar oud en was al in verskeie staatshospitale in die Kaap. Ek was nou die eerste keer in die Vredenburg- provinsiale hospitaal. Ek wil…
-
RUBRIEK | Kyk in Vrouemaand na hoe ADHD vroue raak
Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD) is nie net ‘n kindertoestand nie en dit raak nie net luidrugtige skoolseuns nie. By meisies en vroue bly dit dikwels ongediagnoseer en misverstaan. In hierdie Vrouemaand lê…
-
REDAKSIONELE KOMMENTAAR | Giftoetsers só misbruik
Die ses maande in die aanloop tot verkiesings het al kenmerkende gebeurtenisse, soos protesaksies oor behuising of dienslewering, én besoeke van politici. Met die onlangse opsetlike brand op die splinternuwe…
-
REDAKSIONELE KOMMENTAAR | Is saamwerk te veel gevra?
Soos met baie politieke partye, sportliggame en vroueverenigings wat uitmekaar gespat het weens tweespalt – só sterf baie kwessies ook ‘n stille dood voordat daad- werklike vooruitgang bewerkstellig is. Dis…







