Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
LESERSBRIEF | Berig oor Paternoster ontstel
Adam Small het destyds geskryf: “Die Here het gaskommel, en die dice het verkeerd geval vi’ ons, daai’s maar al.” Verlede week, met die gebeure in Paternoster, het ek weer…
-
MENING | Hoe jy gaan reageer, hang van jou af
Voltaire, ‘n agtiende eeuse Franse skrywer, het in sy boek Candide ‘n karakter geskep wat daarop aandring dat alles wat met ‘n mens gebeur – maak nie saak hoe verskriklik…
-
MENING | Sê net vir ons waar sy is, asseblief; ons vra mooi
“Daar’s ‘n kind weg in Middelpos, Alida.” Met dié woorde vroeg Dinsdagoggend 20 Februarie 2024 het ‘n reeks gebeure rondom die destydse sesjarige Joshlin Smith ontvou soos wat ek as…
-
REDAKSIONELE KOMMENTAAR | Sport bring mense bymekaar
Daar is drie dinge in die lewe wat mense beslis bymekaar bring: musiek, lekker kos en sport. Al drie hierdie komponente is ervaar by die 2025 Visfabrieketoernooi. Toeskouers en spelers…
-
REDAKSIONELE KOMMENTAAR: Respek asseblief, inkommers
Die wind is die eerste ding waaroor inkommers kla. Gebore Weskussers en diegene wat dekades lank aan die Weskus bly, sal hulle dan skuinskop aankyk en rustig sê: “Raak gewoond…
-
MENING | Restaurante swik onder ekonomie
Die ekonomie byt almal aan die g*t op die oomblik. Getuienis daarvan is die hoeveelheid motorhandelaars en ander sakeondernemings wat die afgelope tyd in Vredenburg alleen hul deure gesluit het.…
-
REDAKSIONELE KOMMENTAAR | Só herhaal tragedie hom net
Die eerste Hophuise in die Hopland-ontwikkeling is al meer ‘n dekade gelede aan gretige inwoners oorhandig, wat sélf jare lank gewag het om ‘n huis te kan besit. Dié generasie…








