Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
MENING | Ma-wees sonder ‘n ma is ‘n kronkelende pad
Wanneer jy eers self ‘n ma is, besef jy die waarde van opdaag. Wanneer jou grootste ondersteuner nie meer daar is om jou te ondersteun of aan te moedig nie,…
-
RUBRIEK | Jesus-klip veel meer as net ‘n kolossale rots
Net so neffens die hoofroete tussen Vredenburg en Saldanha, in die skaduwee van die blinknuwe Stoneridge-ontwikkeling en op die soom van die Weskus Mall, lê hy – inteendeel, hy troon…
-
DIEREWELSYN | Wet oor troeteldiere geld vir almal
‘n Algemene wanopvatting heers in Suid-Afrika dat dieresorg ‘n saak van persoonlike keuse is en dat jy self “mag besluit” hoe jy jou troeteldier behandel. Inderwaarheid is almal – ongeag…
-
RUBRIEK | Moenie toelaat dat menstruasiepyne jou onderkry nie
Met Vrouemaand in gedagte, is daar een benarde situasie waarin baie meisies en vroue hulle een keer per maand bevind, en dit is swaar menstruelebloeding (SMB) wat soms so erg…
-
Sonde met die bure laat groot wonde
Honde glip by erwe uit, hetsy dit nou ‘n dorpserf of ‘n kleinhoewe se omheining is. As honde kan, sal hulle avontuur kies. Wat egter op Vredenburg gebeur het, is…
-
Liefde en omgee het nie altyd woorde nodig nie
Dit is Augustusmaand . . . die maand waarin ons die rol wat ons vroue in ons lewens speel, vier. Ek hoop van harte dat ons vroue Vrouedag op Saterdag 9 Augustus as spesiaal…
-
Wat maak ‘n gemeenskap?
Die woorde “die gemeenskap” word so baie keer gebruik om vaagweg na sekere dele of groeperinge in die Weskus te verwys. As ‘n wyksraadslid dit gebruik, verwys dit dikwels na…
-
KORTOM | IN SHORT
Protesaksie in Stompneusbaai: As dit oor huise gaan, is dit seker vir hulle al manier om gehoor te kan word. Baie van julle het huise en kan lekker praat ……








