Protesaksie in Stompneusbaai: As dit oor huise gaan, is dit seker vir hulle al manier om gehoor te kan word. Baie van julle het huise en kan lekker praat … Weet julle hoe voel dit om in ‘n hok te bly? Nee, julle weet nie. – Deidre Julies

Generations to come will not be happy until they start working and start buying services. – Johannes Bender

I think the Western Cape is getting tired of the corruption and the poor getting poorer and the rich getting richer, unbelievably rich. And to think all these people are asking for is an RDP house that costs R20000 to build two houses. – Garth Lawrence

Die munisipaliteit het geen, maar geen, antwoord op niks. Al kla en vra jy ook net wat. Hulle maak leë beloftes wat nooit nagekom word nie. ‘n Heeltemal ander situasie, maar ons bly al 11 jaar in Hopefield en vra asseblief dat aandag aan ons grondpad gegee moet word. Ander dele in ons dorp word na omgesien, maar ons kant word ten volle geïgnoreer. Ek lig maar net een punt uit. Munisipaliteit kan nie iets doen nie net soos die polisie, hulle kan net staan en kyk. – Thessa Mulder

‘n 64-Jarige vrou van Langebaan het verwoed terug- baklei toe ‘n rower Saterdagoggend met ‘n pistool by haar kar ingeklim het op die N1:

Mense moet hulself bewapen. Ek ry Uber en was al twee keer in baie gevaarlike situasies. Ná die laaste voorval het ek die nodige aangeskaf vir my en kliënte se veiligheid. – Natasha Tolken Smit

Dit is ontstellend om hierdie berig te lees. Is mense dan nêrens meer veilig nie? – Jocelyn Pietersen

Die polisie in die Weskus is dringend op soek na honde om opgelei te word: Die diereorganisasies loop oor! Hulle moet dalk daar begin. Daar’s hoeveel honde wat op straat dwaal wat letterlik hul lewe sal gee om net ‘n huis en kos te hê. – Vanessa Grewe

Most of these dogs end up in kennels. We see dogs all over the place, donated a few months ago, stuck in kennels, and who suffers but these dogs? It’s actually heartbreaking. – Charmaine de Klerk

Dis ‘n jammerte dat ‘n mens moet sukkel om honde te kry om ‘n diens te lewer. Dis dieselfde by korrektiewe dienste, ‘n tekort aan honde. – Danel Lucas

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article