Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Selfaangestelde karwagte in
Breëstraat pla, sê inwonersVolgens een inwoner wat gereeld by ondernemings in Breëstraat inkopies doen, is dit irriterend om voortdurend vir geld en kos deur karwagte geteister te word.
-
Wat jy aanlyn deel, kan misdadigers help!
Lesers word gewaarsku dat misdadigers toenemend inligting gebruik wat mense op die internet deel om misdade te beplan.
-
Eerste GPF-vergadering ‘kook’ oor misdaadprobleme
Misdade soos aanrandings, geweldadige rooftogte, huisbrake, veediefstal, dronkbestuur en diefstal uit motorvoertuie was meer as die vorige jare dieselfde tyd.
-
Vyf gesinne verloor als in vier dae se brande
In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.









