Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Weskus-polisie arresteer agt oor gesteelde rooigety-kreef ter waarde van bykans R250 000
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
-
Pomario atlete presteer
Drie van die Pomario Privaatskool se leerders het onlangs uitstekend presteer in die Wes-Boland byeenkoms.
-
Kind dood in koeëlreën op Atlantis
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die…
-
Atlete dring deur
Al drie het deurgedring na die Boland-byeenkoms vir hoërskole wat komende Saterdag (28 Februarie) in die Paarl plaasvind.
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied
-
Skryf in vir spelfees, laat woorde wêrelde open
Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word nasionaal aangebied. Skole en leerders kan in die afdelings deelneem: Afrikaans: graad 1-10, Engels: graad 4-9, isiXhosa: graad 5-8.
-
Waar wetenskap en passie ontmoet
Van Zyl is met haar agtergrond as soogdierkenner en jare se ervaring om met verskeie bote in die Suidelike Oseaan tussen Antartika en Sub-Sahara uit te vaar, gekies om deel…









