Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Weskus verwelkom 19 babas in feesseisoen
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand het reg oor die provinsie altesaam 171 babas op Kersdag en 132 babas op Nuwejaarsdag in openbare gesondheidsfasiliteite verwelkom.
-
Vrou verfraai Jacobsbaai met pragtuine op straathoeke
Van Coller het nie besef hoe groot die projek gaan wees en dat sy nou verantwoordelik is vir die instandhouding daarvan nie. Hulle is nou besig met “Adopt a Garden”,…
-
Groot Bybelse uitreik na Botswana
“Elke keer as ek met mense oor Jesus praat, vra hulle my vir ‘n Bybel. Dit het vir my duidelik geword hoe dringend die nood is,” sê hy.
-
Gratis voertuigtoetse sal leerders se veiligheid steun
Gekwalifiseerde personeel voer die inspeksies uit en fokus op aspekte soos bande, rem- en ligstelsels, vering en ruitveërs. Die toetse is nie ‘n volledige padwaardigheidstoets nie, maar bepaal of voertuie…
-
MENING | Troeteldiere nié regte geskenk
‘n Dier se lewe is meer werd as ‘n vinnige advertensie en ‘n handdruk.
-
Pasop vir bedrog in naam van “polisie-kommissaris”
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Volgens kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, waarsku lede van…










