Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Twee tieners versmoor onder sand
HOPEFIELD – Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag gespeel het, inmekaargesak het. ‘n Derde tiener het net betyds weggespring en kon hulp gaan soek, maar die…
-
Registreer dié komende naweek – 7–8 Maart 2026 – vir Saldanhabaai-tussenverkiesings
Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) in die Wes-Kaap herinner inwoners aan die komende munisipale tussenverkiesings op Woensdag, 22 April 2026. Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van…
-
-
Weskus-sakeopname 2026: Ekonomie reg vir groei
Plaaslike Sake-peiling, saamgestel deur die Weskus-sakekamer, het insette van sakeondernemings reg oor die streek ingesamel
-
Twis oor syfers vertraag skool
Volgens Arthur James, voorsitter van die Klawer-komitee, moet baie leerders kilometers reis om by die naaste hoërskole uit te kom. Die komitee meen die maklikste oplossing is om ‘n skool…
-
Queen of the court ranks 8th
This is a big achievement for the young tennis star who has been competing in various tournaments all over South Africa.
-
-
Mandaat bevraagteken
Chris Venter, ‘n inwoner van Vredenburg, het op die WhatsApp-boodskap oor die hond gereageer en sê ‘n debat het tussen die dierebeskermingsvereniging (DBV) en wetstoepassing ontstaan oor wie die verantwoordelikheid…
-
Drama tydens verkiesing van nuwe burgemeester van Saldanhabaai laat inwoners onseker
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks…










