Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Pasop dié vakansie vir robbe
Die publiek word versoek om gedurende die komende somervakansieseisoen versigtig te wees en veiligheidsriglyne te volg wanneer hulle Kaapse pelsrobbe teëkom. Hoewel hierdie seesoogdiere ‘n integrale deel van ons kus-ekostelsel…
-
Polisie lê beslag op nagemaakte goedere van sowat R1 miljoen in Weskus
Nagenoeg R1 miljoen rand se nagemaakte goedere is vandeesweek in die Weskus-polisiedistrik gekonfiskeer in gesamentlike operasies deur die polisie se provinsiale operasionelebevelsentrum, die provinsiale polisiespan vir nagemaakte en onwettige goedere,…
-
Pato 10: Beskuldigdes in R300 miljoen Paternoster-bedrogsaak weer vlugtig in hof
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus…
-
‘Roots’ se moordenaars kry 25 jaar tronkstraf vir moord, 5 jaar vir ontvoering
‘n Lyk wat op 8 November verlede jaar in ’n sloot by die afvalstortingsterrein in Oostewalstraat, Langebaan, gekry is, het skokgolwe deur die gebied gestuur. Twee mans, Aylwin Magalies (39)…
-
ONDERSOEK | Munisipale kostes al hoër; maar volumes bly egter krimp
Die eerste twee artikels in hierdie reeks het munisipale finansiële state van vyf Weskus-munisipaliteite ontleed. Vandag se artikel fokus op tariefverhogings tussen 2021 en 2024 en ondersoek hoe dit bekostigbaarheid…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Wes-Kaapse polisie vra hulp om verdagte op te spoor
Speurders by die Wes-Kaapse teenbende-eenheid vra die publiek om hulle te help om Dayaan Fataar op te spoor.Hy is ‘n persoon van belang in ‘n ondersoek waar verskeie vuurwapens en…
-
ONDERSOEK | Hoe vergelyk munisipale kostes?
Die vraag oor hoeveel dit werklik kos om in verskillende munisipaliteite te woon, hou my lankal besig. My gevoel was nog altyd dat plaaslike regering in Suid-Afrika duur is –…










