Drie atlete van St. Helenabaai Primêr het voorverlede Saterdag (14 Februarie) aan die Wes-Boland-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Al drie het deurgedring na die Boland-byeenkoms vir hoërskole wat komende Saterdag (28 Februarie) in die Paarl plaasvind.

Atlete dring deur

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article