Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Aanrander sit vier jaar
Geregtigheid het in die hof geskied nadat ’n man van Vredenburg verlede jaar sy vriendin wreedaardig aangerand en haar ernstig beseer het.
-
‘Speeltyd belangrik vir kinders se welstand’
Nasionale Kinderbeskermingsweek is van 29 Mei tot 5 Junie gehou en Huis Hadassa se kinders het ook daaraan deelgeneem.
-
Abrahams diep spore getrap
’n Merkwaardige man in die gemeenskap – dit is hoe baie wyle Arthur Abrahams beskryf het.
-
WDM se begroting onthul
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) se begroting vir die volgende jaar is pas amptelik deur die raad goedgekeur.
-
Begroting te midde van moeilike tye goedgekeur
Die Bergrivier-munisipaliteit (BM) se begroting vir 2022-’23 tot 2024-’25 is op 31 Mei by ’n raadsvergadering in Piketberg goedgekeur.
-
Six key projects identified by SBM in 2022-’23 budget
The budget for key projects in the Saldanha Bay municipal area was approved on Tuesday 31 May.
-
SBM-toep ‘bring dienste na inwoners se hande’
Die Saldanhabaai-munisipaliteit se planne om Suid-Afrika se eerste Smart City te word, het Donderdag nog ’n hupstoot gekry met die bekendstelling van die munisipaliteit se eie toepassing.
-
-
Nuwe infrastruktuur lei tot beter lewensgehalte
Verbeterde paaie en stormwater-infrastruktuur asook die bou van sypaadjies – dít in ’n neutedop is die Bergrivier-munisipaliteit (BM) se grootste kapitaalprojek vir die 2021-’22- boekjaar.








