Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Koorfees in Hopefield gehou
Die stemme van 154 in harmonie kan enigiemand rustig laat voel. Die Vereniging van Kerkkore in die Bisdom van Saldanhabaai het Vrydag 28 tot Sondag 30 Oktober ’n koorfees by die All Saints-kerksaal in Hopefield aangebied.
-
Bejaardes met prettige hoede bewus gemaak
Oktober is Internasionale Maand vir Bejaardes en daarom het die Saldanha-polisie in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum op Woensdag 26 Oktober ’n uitreik na Vital Connection se bejaardes in Diazville gehou.
-
Nuwe skrywer voltooi eerste boek ná 10 jaar
Om bewusmaking rakende uitdagings in die lewe te skep, het die Darling-inwoner Jonathan Ruiters ’n boek, Kronkelpaaie van die lewe, geskryf.
-
Veilige hawe vir gestremdes reg vir talle uitdagings
Harbour of Wellness in Saldanha het ’n nuwe bestuur, en dié groep sê hulle is gereed vir die taak.
-
-
Kobra wag rustig op slangvanger
Weskussers weet die somerweer beteken dat koudbloedige diere soos slange weer hul verskyning maak.
-
Drugs swoop, man arrested
A young man of Vredendal was arrested last Monday 24 October for possession of drugs.
-
WDM doen bewusmaking tydens padversperring
Personeel van die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) se rampbestuursentrum het onlangs provinsiale verkeersbeamptes asook ander rolspelers tydens ’n geïntegreerde padversperring op die N7-snelweg net buite Moorreesburg ondersteun.
-
Potte prut by landdroshof
Wat begin het as die geesteskind van die destydse aanklaerspan in 2013, het tot ’n groot gedoente uitgebrei en groei van jaar tot jaar. Die Covid-19-pandemie het vir twee jaar die potte se vuur geblus, maar hierdie jaar was die…
-
Magtiging vir meer mangaan gegee
Transnet het toestemming gekry om met groter hoeveelhede mangaan te werk, maar ’n plaaslike omgewingswaghond beplan om ’n stokkie voor dié planne te steek.










