Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tienermeisie van Clanwilliam sterf in botsing
’n Tienermeisie (13) van Seekoevlei in Clanwilliam het Maandagoggend 27 Februarie in ’n botsing gesterf.
-
Nuwe predikant welkom geheet
Die Gereformeerde kerk Vredenburg-Saldanha het onlangs ’n nuwe predikant in sy geledere verwelkom.
-
Weskussers moet rande nog meer rek
Weskussers voel die finansiële druk en met gister (Woensdag) se styging in die brandstofprys sal die rande nog verder moet strek.
-
School HPV vaccinations begin
The Western Cape Department of Health’s School-based vaccination programme started on Monday 20 February.
-
Danspassies op rolbalbaan op maat van Valentynsmusiek
Danspassies op rolbalbaan op maat van Valentynsmusiek
-
Optog nadat seun glo met hokkiestok aangerand is
Familie en vriende van ’n 17-jarige seun wat na bewering by ’n onlangse atletiekbyeenkoms met ’n hokkiestok aangerand is, het verlede maand in protes na die Hoërskool Vredenburg opgeruk om ’n memorandum te oorhandig.
-
Man in hof ná swanger vrou se dood
’n Swanger vrou (32) en haar kleuterseuntjie (2) is in September verlede jaar onder “bedenklike omstandighede” op die Weskuspad dood.
-
Locals receive ECD training
Eighteen Early Childhood Development (ECD) practitioners in the Saldanha Bay municipal area are being privately funded to receive accredited training, designed to upskill and improve formative education for young children, in preparation for formal s
-
Pasop vir ‘polisiekaptein’ wat met slap riem vang
Pasop vir ene Jacques Potgieter, kwansuis ’n polisiekaptein van Durbanville, wat verblyf bespreek en nooit betaal nie.
-
Dwaalkoeël tref vrou in kuit toe aanvallers weer op lewelose man skiet
’n Man van Vredenburg, wat vir sy vrou gesê het hy gaan gou winkel toe, het nooit weer huis toe gekom nie.








