Twee bejaardes is beseer in ’n motorbotsing Dinsdagmiddag (25 Julie) op St. Helenabaai se hoofpad, net voor die Steenberg’s Cove-afdraai.

Kapt. Tania Helfrich, woordvoerder vir die Weskus-polisiedistrik, het by navraag gesê die twee bejaardes het volgens ’n ooggetuie glo uit ’n systraat voor ’n vragmotor ingedraai toe die botsing plaasgevind het. Helfrich sê die bejaardes is beseer, maar gelukkig nie ernstig nie.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article