Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cruise ship visited Port of Saldanha
Pictured is the Silversea Silver Wind at anchor in the Port of Saldanha on Wednesday 2 April. Photo: Kyle Dods
-
Sakekamer prys ondernemings
Die Velddrif-sakekamer het verlede Woensdag (19 Maart) sy jaarvergadering by Soverby Lapa in Dwarskersbos gehou. Die Velddrif-sakekamer se prysuitdeling vir sake-uitnemendheid is terselfdertyd die aand gehou, met ‘n rekord wat opgestel […]
-
Talentskou Vrydag gehou
Die jongmense van Sisonke, 2Care en Huis Natachia hou môre, Vrydag 4 April, ‘n talentskou by Karitas Spesiale Skool in Vredenburg. Die doel daarvan is om geld in te samel, maar […]
-
‘n Stille gesprek met ‘n kleinseun oor die water
Die skrywer reflekteer oor die transformasie van haar lewe nadat sy ‘n ouma geword het. Sy ervaar gemengde gevoelens van vreugde en verlange omdat haar kleinkind in die buiteland woon.
-
Lugskou lok duisende ongeag weer
Ten spyte van bewolkte weer, het ongeveer 6 000 mense die Weskus-lugskou op 21 en 22 Maart by Saldanha-lughawe bygewoon. Vliegtuie het indrukwekkende toertjies gedoen, maar die vertoning is kort voor 15:00 gestop ná ‘n tragiese vliegongeluk.
-
Laguna Mall fun runs coming up
The popular Laguna Mall 10 km road race and 5 km fun run will once again take place on Saturday 12 April at Laguna Mall. The event is presented by Laguna Mall […]
-
Vonke spat in Weskus
David Rossouw Die 2025-seisoen van die Grootuitdaagbekerreeks in die Weskusstreek is nou in die pylvak en die vonke het die naweek behoorlik gespat toe agt spanne mekaar in ronde vier […]
-
Wen groot geld met ‘n storie
Wat moet jy doen om jou naam in dieselfde asem as Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Jan Vermeulen en Nanette van Rooyen genoem te kry? Jy moet daai storie […]








