Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Reg en orde nou in háár hande
Sy is nie aangestel omdat sy ‘n vrou is nie, maar omdat sy die beste kandidaat vir die pos is, het die burgemeester, André Truter, oor die Saldanhabaai-munisipaliteit se nuwe […]
-
Ouers bly ná ‘moeilike onnie’ waai
Ouers van die Longacres- privaatskool het hul verligting uitgespreek nadat ‘n onderwyser oor wie hulle al ‘n geruime tyd hul ontevredenheid uitspreek, die skool verlaat het. Die ontevredenheid was deels […]
-
Waste pickers mess
Residents of Oudorp in Vredenburg have raised concerns about people rummaging through refuse bins on collection days, leaving rubbish scattered in the streets and attracting pests. According to resident Sammy […]
-
‘Kaptein Minnaar’ oorlede
Medelye het van oral in die Weskus ingestroom ná die dood van Noel “Koos” Minnaar (66). Minnaar was welbekend aan die Weskus en het sy loopbaan in die polisie in […]
-
“Skerp” jong man doodgesteek in Louwville – familie treur
“Net vir die tipe mens wie hy was, het hy nie verdien om só te sterf nie,” meen Kaytlin Filander (20). Haar broer, Marley Filander (25), se lewelose liggaam is […]
-
Nuwe munisipale brandweerhoof maak merk in kort tydjie
Die brand-en-reddingpersoneel by die munisipale brandweerstasie langs die Saldanha-vliegveld gesels oor en weer; maak grappies. Die koms van die nuwe brandweerhoof, Ann Supra-Vertue (48), in Maart vanjaar is aanvanklik met […]
-
Man (80) van Kroonstad se borgtogaansoek slaag
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.









