Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ervare polisieman van Piketberg lê die blou tuig neer
Met meer as vier dekades in die polisie het adjudant-offisier Ewald Botha van Piketberg nou afgetree. ‘n Erewag deur sy kollegas het die respek en eer getoon wat hulle oor […]
-
Onderteken petisie teen borgtog vir vermeende kinderverkragter, vra gemeenskapsleier
‘n Man van iets in die vyftig jaar word van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie in Piketberg aangekla. Billy Claasen, ‘n gemeenskapsleier, het ‘n petisie uitgereik en hy […]
-
‘Borskanker nie ‘n doodsvonnis’
Slegs 15 jaar ná haar eerste borskankerdiagnose moes Queena Bartlett-Brink weer eens die skokkende nuus in die gesig staar. In die lig daarvan dat Oktober weer Borskankermaand is, deel Queena […]
-
Making a difference
Sharnette Mostert always wanted to make a difference in her community. Working behind the pharmacy counter in Vredenburg, she saw needs every day, from kids going unattended to girls missing […]
-
Vier met dwelms in motor gevang
Twee mans en twee vroue, vermeende dwelmhandelaars, is die afgelope Maandag (29 September) tydens ‘n roetine-stop op die R27 voorgekeer. Denzel Lawrence (29), Natasha Pieters (50), Shumeez Jonas (31) en […]
-
Parents whose children are not yet placed are anxious
The final months of 2025 are upon us, and many parents on the West Coast are still concerned about placement for their children for the 2026 school year. Throughout the […]
-
Bejaardes op Weskus veral met foonslenters gekul
As ‘n onbekende jou bel of ‘n WhatsApp of e-pos stuur, druk liewer dood, delete en gooi in jou virtuele asblik eerder as om deel te word van die groeiende […]
-
Gru-vonds in duine by Saldanha: Man se ontbinde lyk gekry
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie […]










