Die personeel van die Karitas Spesiale Skool in Vredenburg het Erfenisdag in ‘n goeie gees gevier. Met tradisionele klere het elkeen hul kultuur en erfenis gevier. Bo staan Dominique Talmakkies, Perl Strauss, Freda Mentoor, Mischka Londt, Nomphelo Binta, Debradeska Miggel en Onelwa Piyose.

Karitas vier saam Erfenisdag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article