Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
ONDERSOEK | Munisipale kostes al hoër; maar volumes bly egter krimp
Die eerste twee artikels in hierdie reeks het munisipale finansiële state van vyf Weskus-munisipaliteite ontleed. Vandag se artikel fokus op tariefverhogings tussen 2021 en 2024 en ondersoek hoe dit bekostigbaarheid […]
-
G’n borgtog vir beskuldigde
Die beskuldigde in die saak van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige in Piketberg het verlede Woensdag (29 Oktober) in die Piketberg-landdroshof verskyn. Borgtog is geweier nadat ‘n petisie met […]
-
Ongeluk op begin van Carinus-brug ontstel
‘n Plasing van foto’s van ‘n botsing tussen twee voertuie op die “Kleinbruggie” voor die Carinus-brug oor die Bergrivier in Velddrif die afgelope Sondag (2 November) het hewige reaksie ontlok. Die […]
-
Mesdood ruk Louwville se mense
Die skielike dood van en beweerde moord op Deneilsen Rossouw (24) het die gemeenskap van Louwville geruk. Die voorval het die afgelope Saterdag (1 November) plaasgevind toe Deneilsen sy jonger broer […]
-
Leerder oor gedrag geskors
‘n Video van ‘n leerder van die Hoërskool Weston het woede onder baie mense veroorsaak. Die video is wyd en syd gedeel en wys hoe die leerder ‘n onderwyser van […]
-
Toiletgate op oop grond in Noordhoek wek kommer
Oop toiletgate op ‘n stuk oop grond net agter Noordhoek bekommer ‘n inwoner van Velddrif. Dié inwoner is van mening dat hierdie oop gate ‘n gevaar vir kinders in die […]
-
Oormatige hitte dodelik vir katte
Wanneer die somer sy hitte bring, dink baie mense aan hul honde – maar vergeet van hul katte. Katte is onafhanklik en slim, maar hul liggame is net so vatbaar […]
-
Elke gemeenskap verantwoordelik vir brandbestryding
CapeNature doen ‘n beroep op die publiek om waaksaam en proaktief te bly met die veldbrandseisoen wat op hande is. Hulle herinner almal daaraan dat die koste van veldbrande veel […]
-
Beskerm jou identiteit
Met die toename in sosialemedia-identiteitsbedrog, help Johnny da Silva, die eienaar van 3DOM Digital Agency in Velddrif, met ‘n paar wenke oor Facebook. Gereelde stappe1. Soek jouself gereeld op: Tik […]










