Die skoolmaatskaplike werker Sonja Lewaks het onlangs Diazville Primêr besoek. Lewaks het hier besoek afgelê om Joshlin Smith, wat sedert Maandag 19 Februarie vermis word, se klasmaats emosioneel te ondersteun. ’n Kers is as ’n baken van hoop deur ’n maatjie aangesteek. Die skool bid vir Joslin se veilige terugkeer. Saam met Lewaks (regs) is die leerders Nashwill Afrikaner, Logan Owies, Zaylee Pickard en Kimberly Cloete.


’n Kers vir Joshlin

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article