Gesamentlike teenmisdaadoptrede:
• Snaaks hoe dit wat net voor die verkiesing en net ná die March & March-beweging begin het, nou ‘n prioriteit geword het. – Dawie Fourie
• Now you guys are working. This is what was supposed to happen ages ago. Keep working, Customs. Solomons WI
• A clean job without any bribes like other provinces. – Siphokazi Ntlanganiso
Red dust pollution:
• Unfortunately, nothing can stop iron ore from being red. When it’s sprayed with water, the surrounding land turns red, and when it’s dry, the wind spreads the red dust even further. Perhaps it is time to consider changing the paint colour instead.
• Woon al agt jaar in St. Helenabaai en alles is pienk hier aan die suidoostekant. Onnodige finansiële druk om jou huis te verf as gevolg daarvan.
• Ek het in Kathu met sy ysterertsmyn grootgeword en lewe nog. Kan iemand tog ‘n redelike argument opper, anders as pienk huise? Die terminaal is ‘n lewensaar vir ons gemeenskappe. Verkoop jou pienk huis en gaan terug na waar jy vandaan kom. – Anne-Maré Theart
• Ek woon nou al nege jaar in Vredenburg en die rooi stof het my nog nooit gepla nie. Die lisensie moet goedgekeur word, anders sit ‘n paar honderd mense sonder werk. – Marees Louw
Owl orphanage closes its doors:
• This is a huge loss, and not only for the West Coast. It has a far-reaching effect. – Dot Skelly
• Thank you for all your hard work on devastating news for wildlife. – Joyce Fransis
• Dit is hartseer dat die een ná die ander sanctuary hul deure moet sluit. Mense besef nie hoe duur dit is om vir papegaaie, uile, valke ens. te sorg nie – veral as alle uitgawes uit jou eie sak betaal moet word nie. Hulle besef ook nie dat dit al jou tyd in beslag neem nie. Ek het gister met baie groot hartseer begin huise kry vir van my papegaaie. Daar kom ‘n punt dat jy net nie meer kan nie. – Lozaan Burger




