• Rocco de Villiers by Die Koelkamers

    Die gewilde pianis Rocco de Villiers vermaak met ou gunstelinge by Die Koelkamers. Rocco se eie treffers soos “Liewe Hemel, liewe Aarde” “Kortbroek Langkouse” en natuurlik ‘n bietjie boeremusiek. Kaartjies […]

  • Rome and Julie bioscope

    Die Koelkamers is presenting a bioscope moment with Romeo and Juliet. Romeo is Montague, and Juliet a Capulet. Their families are enmeshed in a feud, but the moment they meet—when […]

  • Boucher by Die Koelkamers

    Op openbare aanvraag keer Juan Boucher (foto) terug na sy gunstelingverhoog aan die Weskus, Die Koelkamers. Met sy nuutste album, Dis presies wat liefde doen, beloof hierdie vertoning om iets […]

  • Rubber Duc live at Die Koelkamers

    Rubber Duc remains unsinkable as South Africa’s most popular acoustic dance-music act, and have the chart power to prove it. With many, many shows over the past few years behind […]

  • Kom skud met Early B

    Bekend vir sy “catchy songs” kom die bekende rymkletser Early B by die Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha optree op Vrydag 19 September. Die vertoning is nie een om mis te […]

  • National Cupcake Day

    Get ready to satisfy your sweet tooth and celebrate in style with Weskus Mall and National Cupcake Day. Donate your time on the day, sponsor cupcakes to be sold, make […]

  • Kom hou basaar by NG kerk Hopefield

    Die NG kerk Hopefield hou basaar. Daar sal vleisprodukte, pannekoek, vars gebak, potjiekos, kindervermaak, boeke en nog vele meer wees. Vir meer inligting kontak Frikkie by 083 300 2051.

  • Tuinbouklub vergader by NG Moedergemeente

    Die Vredenburg-tuinbouklub vergader by die stalle van die NG Moedergemeente Vredenburg. Spreker vir die dag is Lorinda de Reuck. Tema: Organiese tuinmaak. Almal welkom. Vir meer inligting kontak Elsabe by […]