• Buitelug ekspo bring avontuur

    Buitelug-entoesiaste kan die Outdoor Adventure Expo by die Elgin Grabouw-sportklub besoek. Ontdek buitelewetoerusting, reisbestemmings, kos en vermaak. Rugby word Saterdag in die biertuin vertoon. Kinders onder sewe en honde aan leibande kry gratis toegang. Maak seker jy loop dit nie mis nie. Bespreek jou kaartjies by www.quicket.co.za. Kaartjie pryse begin by R85

  • Die Broers by Die Koelkamers

    Die Broers ­Christo, Cobus en Nic tree op by Die Koelkamers. Hulle is alombekend vir hul harmonieuse sang en polsende liedjies. Hulle maak van jongs af saam musiek en sing al van laerskool af in kore en het formele opleiding in onder meer klavier, trompet, kitaar en kontrabas ontvang. Kaartjies: R207 tot R368. Moet dit […]

  • Frank Opperman terug by Die Koelkamers

    Frank Opperman se vertoning die “Reunie” keer terug na Die Koelkamers. Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later. Ja, dis die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en ‘n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het. […]

  • Eloff by Kapstadt Brauhaus

    Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch-student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit ‘Johnnie Blou’ en opvolg snitte ‘Geheueverlies’ en ‘Witblits’ wat sterk oppad is na Goue Status. Hy sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree om 19:30. Kaartjie pryse begin by R220. Om te bespreek besoek […]

  • The Song of Hope Gospel Event in Saldanha

    The Song of Hope Gospel Event will take place at the Multi-Purpose Centre in Saldanha at 16:30. The event will feature Newie, ­Malvin Domingo and a live band, with AFM St. Helena Bay General Overseer as host. Tickets are R120 (adults), R150 (at the door) and children u.12 cost R50. Phone 074 516 1287 or 084 368 5352 for […]