Buitelug-entoesiaste kan die Outdoor Adventure Expo by die Elgin Grabouw-sportklub besoek. Ontdek buitelewetoerusting, reisbestemmings, kos en vermaak. Rugby word Saterdag in die biertuin vertoon.
Kinders onder sewe en honde aan leibande kry gratis toegang.
Maak seker jy loop dit nie mis nie.
Bespreek jou kaartjies by www.quicket.co.za. Kaartjie pryse begin by R85


