‘n Betowerende avontuur vir jonk en oud. Waar die sonlig op die golwe dans en die see sy geheime fluister, wag ’n verhaal vol avontuur, humor en hart. Onder die blou waters leef ’n jong meermin met ’n droom groter as die oseaan. Die Klein Meerminnetjie vertoning sal by Die Koelkamers uitgevoer word om 11:00 en 14:00. Kaartjies kos R150. Toegang is gratis vir alle kinders van Paternoster. Om te bespreek besoek www.diekoelkamers.com.
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
