Rocco de Villiers by Die Koelkamers

7 September 2025 @ 12:00

Die gewilde pianis Rocco de Villiers vermaak met ou gunstelinge by Die Koelkamers. Rocco se eie treffers soos “Liewe Hemel, liewe Aarde” “Kortbroek Langkouse” en natuurlik ‘n bietjie boeremusiek. Kaartjies kos tussen R184 en R322. Om te bespreek, besoek www.diekoelkamers.com.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article