Boucher by Die Koelkamers

18 September 2025 @ 19:00

Op openbare aanvraag keer Juan Boucher (foto) terug na sy gunstelingverhoog aan die Weskus, Die Koelkamers. Met sy nuutste album, Dis presies wat liefde doen, beloof hierdie vertoning om iets besonders te wees. Kom beleef Boucher in ‘n intieme teater-ervaring, rou en eerlik. Kaartjies kos tussen R253 en R437. Om te bespreek besoek www.diekoelkamers.com.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article