• NG Kerk bied aan basaar en lenteloop

    Die NG kerk Saldanha bied ‘n basaar en lenteloop by die Weskus Skool in Saldanha aan. Die lenteloop begin om 08:00 en die basaar om 08:45. Neem deel aan die staptog en […]

  • Longacres hosts fun run

    Longacres Private School is hosting a fun run. Take part in the 3km, 5km or 9km. It will be a day of fun and great interactions. There will also be […]

  • Lentedans met piekniek by Karitas-skoolsaal

    Die VGK Vredenburg (A) se Sondagskool nooi almal na sy Lentedans. Pak jou piekniekmandjie en kom dans lekker saam. Die geleentheid vind van 19:00 tot laat by die Karitas-skoolsaal plaas. […]

  • Rocco de Villiers by Die Koelkamers

    Die gewilde pianis Rocco de Villiers vermaak met ou gunstelinge by Die Koelkamers. Rocco se eie treffers soos “Liewe Hemel, liewe Aarde” “Kortbroek Langkouse” en natuurlik ‘n bietjie boeremusiek. Kaartjies […]

  • Rome and Julie bioscope

    Die Koelkamers is presenting a bioscope moment with Romeo and Juliet. Romeo is Montague, and Juliet a Capulet. Their families are enmeshed in a feud, but the moment they meet—when […]

  • Boucher by Die Koelkamers

    Op openbare aanvraag keer Juan Boucher (foto) terug na sy gunstelingverhoog aan die Weskus, Die Koelkamers. Met sy nuutste album, Dis presies wat liefde doen, beloof hierdie vertoning om iets […]

  • Rubber Duc live at Die Koelkamers

    Rubber Duc remains unsinkable as South Africa’s most popular acoustic dance-music act, and have the chart power to prove it. With many, many shows over the past few years behind […]

  • Kom skud met Early B

    Bekend vir sy “catchy songs” kom die bekende rymkletser Early B by die Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha optree op Vrydag 19 September. Die vertoning is nie een om mis te […]

  • National Cupcake Day

    Get ready to satisfy your sweet tooth and celebrate in style with Weskus Mall and National Cupcake Day. Donate your time on the day, sponsor cupcakes to be sold, make […]