Community

  • Sosiale probleme hoog op sakelys

    Sosiale probleme hoog op sakelys

    Die organisasie Healthy Futures South Africa (HFSA) het sy tweede gemeenskapsbelanghebbersbetrokkenheidsvergadering by die Louwville-gemeenskapsaal op Dinsdag 18 November aangebied. Altesaam 93 toegewyde deelnemers van munisipale amptenare en gesondheidswerkers tot opvoeders, […]

    |

  • Senior burgers wys hul slag in jaarlikse Golden Games

    Senior burgers wys hul slag in jaarlikse Golden Games

    Letitia Van Zyl-Schultz Die jaarlikse Golden Games het verlede Donderdag (27 November) op die Vredenburg-sportterrein plaasgevind waar energieke senior burgers weer eens gewys het dat ouderdom gewis geen hindernis is […]

    |

  • Lillies vier ‘groot familie’ se 40ste

    Lillies vier ‘groot familie’ se 40ste

    Letitia Van Zyl-Schultz Die Green Lillies-bejaardeklub is ‘n gevestigde gemeenskapsorganisasie, wat al sedert 1985 ‘n veilige, warm en ondersteunende ruimte vir die bejaardes van Vredenburg en omliggende gebiede bied. Lede […]

    |

  • Bergrivier-munisipaliteit  pronk met 10de skoon oudit

    Bergrivier-munisipaliteit pronk met 10de skoon oudit

    “Hierdie prestasie behoort aan elke werknemer, raadslid en lid van die publiek wat met hart, eerlikheid en toewyding werk. Ons het nie net ons tiende skoon oudit behaal nie – […]

    |

  • Wenke vir veiligheid oor komende feestyd

    Wenke vir veiligheid oor komende feestyd

    Letitia van Zyl-Schultz Adjudant Offisier Adele Visser, waarnemende bevelvoerder van die Laaiplek-polisie, het die gemeenskap gewaarsku teen bedrog wat kommerwekkend toeneem en gesê mense moet nie sommer enige skakels op […]

    |

  • Juffrou tree af ná 4 dekades

    Juffrou tree af ná 4 dekades

    Noluvu Ludidi Ná 42 jaar in die onderwys tree Muriel van Wyk aan die einde van die jaar af. Wanneer Van Wyk op haar laaste dag by die Laerskool Vredenburg […]

    |

  • Running for a good cause: Care St Helena Bay

    Running for a good cause: Care St Helena Bay

    Lacing up his running shoes and running for a worthy cause, Charl Lingenfelder (34) will be running in aid of Care St Helena Bay, an organisation that works to improve […]

    |

  • Namakwa- Nasionale Park: Geen grense aan egte en onopgesmukte mooi nie

    Namakwa- Nasionale Park: Geen grense aan egte en onopgesmukte mooi nie

    Daar is nie grense aan genot om die Namakwa- Nasionale Park te besoek nie, vertel vryskutjoernalis Desmond Thompson en sy vrou Anneke Müller.

    |

  • Taxi crash on N7 near Melkbosstrand leaves 11 injured

    Taxi crash on N7 near Melkbosstrand leaves 11 injured

    Multiple emergency services worked hand-in-hand on Saturday 2 August following a serious taxi accident down an embankment alongside the N7 near Melkbosstrand.

    |

  • Research: Walking 7 000 steps a day a huge boost to health

    Research: Walking 7 000 steps a day a huge boost to health

    People who walk 7 000 steps a day have a dramatically lower risk of a broad range of serious health problems, the largest review of the evidence yet said Thursday. […]

    |

Gift this article