Noluvu Ludidi Avatar

Noluvu Ludidi


  • Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en […]

    by

    on

    Familie soek geregtigheid vir moord op jong kroegman van Velddrif
  • Jack Johnson se droom om die beste span in Mamre te kry is uiteindelik bewaarheid, toe Hamlets RFC sy buurspan van die dorp Mamre RC in die eerste wedstryd na […]

    by

    on

    Hamlets en Schoonspruit wen Jack Johnson trofeë
  • Die sewende Saldanha Super 8 Paasnaweek- rugbytoernooi het die afgelope Donderdag (2 April) by die Transnet Saldanha-stadion met opwindende rugby afgeskop en die langnaweek vir rugbyliefhebbers die moeite werd gemaak. Ná ‘n reeks […]

    by

    on

    Saldanha Super 8 Paastoernooi: Paasbeker na noorde
  • Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het […]

    by

    on

    Wêreld-outismedag: Ouers deel ervaring oor outisme
  • Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis. […]

    by

    on

    Super 8-rugbytoernooi op Saldanha hier
  • Tertuis Simmers, die Provinsiale Minister van Infrastruktuur, en Alan Winde. die Wes-Kaapse Premier, het amptelik die Malmesbury-ompad van R693 miljoen geopen. Die gebeurtenis het op Dinsdag 31 Maart plaasgevind. Die […]

    by

    on

    Malmesbury-ompad amptelik geopen
  • Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het. Twee voertuie […]

    by

    on

    Ses dood, twee beseer in reg-van-voor botsing op Hopefield-pad
  • Die liggaam van ‘n 69-jarige man is op Dinsdag 24 Maart by die treinspoor by die ou Chemfosmyn-perseel gevind. Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat […]

    by

    on

    Liggaam van man (69) naby Langebaanweg gevind
  • History was made at Louwville High School on Tuesday 24 March as a mobile digital library was handed over to the school. This was made possible by Transnet Port Terminals […]

    by

    on

    Louwville High received mobile digital library
  • SALDANHA – Beweerde “nuwe verwikkelinge” in die soeke na die vermiste Joshlin Smith van Saldanha het mense ver en wyd weer aan die gons. Volgens ‘n video en opvolg-plasings op […]

    by

    on

    Polisie waarsku teen ongeverifieerde plasing oor Joshlin Smith

Gift this article