Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • ’n 63-jarige bemanningslid van ’n snoekboot het Vrydag 15 Mei by St. Helenabaai vermoedelik aan ’n natuurlike oorsaak gesterf terwyl die bemanning by die Blinder visgevang het. Die man is van Houtbaai.

    by

    on

    Visser sterf op snoekboot by St. Helenabaai
  • VREDENBURG – Die staat het vandag (Vrydag 15 Mei) klagtes teruggetrek teen een van die beskuldigdes en ses maatskappye in die sogenaamde Pato 10-saak, terwyl die finale klagstaat in die […]

    by

    on

    Pato 10: Sommige klagtes teruggetrek, nog ‘n maatskappy tot lys van beskuldigdes bygevoeg
  • ’n Gebarste band aan ’n vragmotor se sleepwa het Donderdagaand groot opskudding in Darling veroorsaak toe die voertuig in die hoofstraat aan die brand geslaan het.

    by

    on

    KYK | Vragmotor brand in Darling ná band bars
  • Asbeswaterpype bekommer inwoners van St. Helenabaai en ander Weskusdorpe.

    by

    on

    Kommer oor moontlike asbes in Weskus-drinkwater
  • Weslander e-Edition — 14 May 2026: For detailed community reporting across the West Coast: local government and council coverage, school and sports results, business and farming news, property notices, obituaries, upcoming events and lifestyle features. Ideal for residents and advertisers, this issue offers hyperlocal stories, classifieds, and targeted advertising options through Novus Media’s print and…

    by

    on

    Weslander E-Edition – 14 May 2026
  • WEST COAST DISTRICT – The West Coast District Municipality is facing a multi-pronged emergency situation as severe weather has led to evacuations, critical infrastructure damage, widespread power outages, and numerous […]

    by

    on

    N1 closed near Worcester, several roads closed in West Coast region
  • Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op […]

    Weskus Nuus

    by

    on

    Kaapse vroue ontvoer, een vermoor, een moet naak vlug
  • SALDANHA – Die kragtoevoer na verskeie militêre instellings in die Weskus sal na verwagting teen môre herstel wees nadat betaling vandag deur die Departement van Verdediging (DoD) aan die Saldanhabaai-munisipaliteit […]

    by

    on

    Militêre basisse in Weskus amper drie dae sonder krag weens agterstallige rekening van miljoene
  • Weslander e-Edition 7 May 2026: local news, sport, municipal updates, classifieds and community stories across the West Coast.

    by

    on

    Weslander E-Edition – 7 May 2026
  • Daar heers ’n tasbare opgewondenheid onder die gemeenskap van Piketberg namate die bestaande winkelsentrum ’n groot opknapping en uitbreiding ondergaan. Die projek, wat die sentrum se grootte van 6 500 […]

    by

    on

    Piketberg groei: Mega winkelsentrum-uitbreiding in finale fase

Gift this article