Die leerders en klasmaats van Joshlin Smith is onlangsdeur Pat Ladds en Pam Stephenson, ambassadeurs van “67 Blankets for Nelson Mandela”, met ’n kombersie en beertjie elk bederf. Die leerders het gestraal van opgewondenheid oor hul geskenke.Die twee vroue het ook ’n kombers en eenhoring, ’n simbool van geluk, agtergelaat vir Joshlin in die hoop dat sy sal terugkeer.


Bere en ’bersies vir Joshlin se klasmaats

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article