Mia en Anya haal WP-span

Hoërskool Hopefield netbalspelers wat gekies is om die Wes-Kaapse skolenetbalspan te verteenwoordig.
Hoërskool Hopefield is baie trots op Mia Carolus en Anya Nel, twee toegewyde en talentvolle netbalspelers wat gekies is om die Wes-Kaapse skolenetbalspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, deursettingsvermoë en ‘n passie vir die sport. Die skool wens hulle alle sukses vir die komende kampioenskappe toe en glo hulle sal ‘n inspirasie vir hulle spanmaats en die hele skoolgemeenskap wees.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article